Die skare het omgedraai om hul makker te help en die hond met klippe bestook. From Wordnik.com. ['I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976] Reference
Ek het hom nie aangesê om my onder klippe te steek nie en op daardie terrein te beweeg nie. From Wordnik.com. ['I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976] Reference
Ah jaa, Itaalia televisioon näitas klippe Punaselt Väljakult ka, Itaalia delegatsiooni kõnet ja puha. From Wordnik.com. [tatsutahime Diary Entry] Reference
Die traanrook het geen noemenswaardige uitwerking op die skare gehad nie en 'n verdere aanval met klippe was nou geloods. From Wordnik.com. ['I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976] Reference
Vanaf hierdie distansie het die skare begin om klippe en bakstene na ons te gooi … Daar was so 'n oorverdowende lawaai …. From Wordnik.com. ['I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976] Reference
Die rede hiervoor is die aanval van die kant van die skare met klippe en die oorverdowende lawaai as gevolg van die skare se geskreeu. From Wordnik.com. ['I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976] Reference
Ek het om hulp gevra en die ander voertuie kon nie — ek kon nie die plek waar on was baie mooi beskryf nie en ander patrollies, soos majoor Viljoen hulle, het ons probeer bereik want daar was toe al — die voertuie was toe al stukkend gegooi, sekere van die lede was toe al beseer met die klippe en ek het toe om hulp gevra. From Wordnik.com. ['I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976] Reference
Op daardie stadium was daar al etlike polisie beseer, klippe teen die kop, waar bloed van die kop af gestroom het, teen die been gegooi het, die karre was stukkend gegooi, daar was baie min lede wat toe nog nie beseer of een of ander klein beserinkie gehad het as gevolg van die klippe nie en ek wou net die voertuie en die lede ten alle koste daar uit hê met die minste lewensverlies. From Wordnik.com. ['I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976] Reference
Ek het op een stadium die voertuie probeer — dit is na die klipgooiery in hewigheid toegeneem het, het ek probeer om die voertuie om te draai, maar die minuut as jy roer, het hulle jou so onder klippe gesteek dat jy moes ten alle koste — ek moes ten alle koste moes ek 'n wakende oog oor die skare hou en ons moes daar voor uitkom, ons het nie ander pad gehad om daar uit te kom nie. From Wordnik.com. ['I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976] Reference
Ek sal verduidelik dat die wat so regs om gekom het, het so min ag geslaan op die pistool se skote, dat hulle kom agter die muur uit en dat met sy regterhand dan gooi hulle daardie klippe en dan skiet ek 'n sarsie hier voor hulle verby, dit het die effek gehad dat hulle' n bietjie teruggeval het en die direk voor ons het ek voor my in die grond geskiet met die masjiengeweer op daardie stadium. From Wordnik.com. ['I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976] Reference
Daar was telkens uit die donker klippe na ons gegooi (We patrolled the remainder of the night. From Wordnik.com. ['I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976] Reference
Daar was nog steeds klippe na ons geslinger. From Wordnik.com. ['I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976] Reference
(5) Die oproeriges het sonder enige redes klippe gegooi, paaie versper met ou wrakke, klippe en enige ander voorwerp wat hulle in die hande kon gekry het. From Wordnik.com. ['I Saw a Nightmare …' Doing Violence to Memory: The Soweto Uprising, June 16, 1976] Reference
Karen Lippe klippe @ moli. com. From Wordnik.com. [Press Booth] Reference
LearnThatWord and the Open Dictionary of English are programs by LearnThat Foundation, a 501(c)3 nonprofit.
Questions? Feedback? We want to hear from you!
Email us
or click here for instant support.
Copyright © 2005 and after - LearnThat Foundation. Patents pending.

