Nou is die tyd om finaal van geheime agendas en rasse of kulturele bevoordeling af te sien. From Wordnik.com. [ANC Daily News Briefing] Reference
Tjeks ten bedrae van meer as R14 miljoen is reeds op 14 Oktober 1993 aan leweransiers van alle rasse uitbetaal. From Wordnik.com. [ANC Daily News Briefing] Reference
Ons onderwysinisiatiewe moet daarom nou in die eerste plek daarop gerig wees om kwaliteit met rasse skrede te verhoog. From Wordnik.com. [Speech by Advocate Andre Gaum during the budget vote debate] Reference
Suid-Afrikaners so maklik val: naamlik om sake allereers te benader vanuit die gesigspunt van die rasse - of etniese groep waaraan hulle behoort. From Wordnik.com. [ANC Daily News Briefing] Reference
En verder, so dat die gebruik en ontwikkeling van 'n taal-medium nie bedoeld of onbedoeld die basis word vir die bevordering van rasse, etniese of eng kulturele afsondering nie. From Wordnik.com. [ANC Daily News Briefing] Reference
Die Afrikaanse woord "regstellende aksie" is so 'n pragtige en raak beskrywing van een van die take waarvoor ons staan om die onbillike rasse-strukture van ons verlede ongedaan te maak. From Wordnik.com. [TOESPRAAK DEUR PRESIDENT NELSON MANDELA BY DIE GELEENTHEID TER ONTVANGS VAN 'N ERE-GRAAD VAN DIE UNIVERSITEIT VAN PRETORIA] Reference
Sulke argumente vertoon 'n growwe onverskilligheid teenoor en miskenning van die werklike onreg en lyding wat vervat is in die oorge-erfde rasse-strukture van ons samelewings-instellings. From Wordnik.com. [TOESPRAAK DEUR PRESIDENT NELSON MANDELA BY DIE GELEENTHEID TER ONTVANGS VAN 'N ERE-GRAAD VAN DIE UNIVERSITEIT VAN PRETORIA] Reference
Ons gedeelde visie van 'n nie-rassige samelewing sal verwesenlik word, deur bewustelike optredes aan die kant van gemeenskappe en rade om die rasse-karakter van ons stede en dorpe af te breek. From Wordnik.com. [ADDRESS BY PRESIDENT NELSON MANDELA AT THE SA FREEDOM DAY CELEBRATIONS] Reference
Soos die Nasionale Party is die Afrikanerbond nou oopgestel vir ander rasse en ook vir vroue; maar soos met die Nasionale Party word diegene se lidmaatskap misbruik om dieselfde selfbevoordelende mags - kliek van blanke Afrikaner mans wat aan beheer bly te legitimeer. From Wordnik.com. [ANC Daily News Briefing] Reference
For further information please feel free to call or send an email.tobias. rasse at uni-tuebingen. de. From Wordnik.com. [Naturejobs - All Jobs] Reference
Ya habibe hayda el balad lal ... hochoz: Ya assaad ya faltit 3asrak inta … inno helkinne inno marc hwayek t2awwass …. ya khayye 3a rasse w 3ayne … bass ba3do tayyib …. .3inna riyad abi khattar stachhad bi zet el nhar elli t2awwass fi ... assaad: first of all I want too remind you that; yelle 3amel alma3raket zahle bi sint 1981 howe joe edde yelle ken ra2ees 3amaliyet al3askarieh bi zahleh bi hizb alkata2eeb ou howe alyoum ma3 michel aoun. From Wordnik.com. [The Ouwet Front: A Lebanese Forces Blog] Reference
LearnThatWord and the Open Dictionary of English are programs by LearnThat Foundation, a 501(c)3 nonprofit.
Questions? Feedback? We want to hear from you!
Email us
or click here for instant support.
Copyright © 2005 and after - LearnThat Foundation. Patents pending.

